Important South African & International Art, Furniture, Decorative Arts & Jewellery
Live Auction, 17 March 2014
Important South African and International Art - Evening Session
Incl. Buyer's Premium & VAT
About this Item
Provenance
Dr F C L Bosman and thence by descent
Exhibited
Eloff - Pierneef Tentoonstelling, Elangeni, 1941
Literature
Van Heerden, RJ. (1963) Fanie Eloff as Beeldhouer. MA thesis, University of Pretoria. Pages 68 and 132. Illustrated on page 25 and 61:
Die langwerpige marmeblok waaruit dié beeld groei vorm ‘n paslike raamwerk om die portret van die jong meisie. Die danseres is baie aantreklik voorgestel terwyl sy ewe skugter en skaam haar kop effens draai en afkyk. Haar gelaatstrekke is fyn en mooi. Met die fyn beitelhale waarmee die tekstuur van haar teruggekamde hare aangedui word, lyk dit beslis asof sy blonde hare gehad het. Dié beeld tel beslis onder Eloff se mees geslaagde portretstudies.